DJ 2 THE BEAT CUSTOMER TESTIMONIALS

DJ2THEBEATTESTIMONIALS

TESTIMONIAL

Baie dankie vir die musiek wat jy op ons troue gemaak het, dit was awesome gewees. Jy is inderdaad professioneel en tops.

Judy & Gideon Basson.

TESTIMONIAL

Thanks Pieter for the wonderful music. You really kept the party going. I thought the people were never gonna leave the way they were dancing.

Munisa.

TESTIMONIAL

Hey Pieter, thank you so much for adding a bit more magic to our special day! The music was to everyone’s taste…in fact, we couldn’t get our guests off the dance floor! You are a dj through and through!

Dylan & Laetitia.

TESTIMONIAL

Thank you to be part of our daughters 16th birthday, your music selection was awesome and they’ve enjoyed it allot. Thank you.

Sean & Patsy Lombard.

TESTIMONIAL

Hi Pieter, just a few words to praise you in a job well done, all the extra effort that you’ve put in, the quests and us were really impressed with your music and that you’ve catered for everyone’s choice of songs. Thank you.

Renier & Monique.

TESTIMONIAL

Pieter, baie dankie vir jou musiek, dit was ‘n Blast gewees en jy weet hoe om die crowd te lees en wat om te speel op die regte tyd. Ons almal het dit baie geniet. Medscheme groete!!

Medscheme.

TESTIMONIAL

Onthou sy naam – Dj2theBeat!!!! ‘n fantastiese Dj, julle sal nie spyt wees nie, ek oordryf nie. Baie dankie vir jou musiek wat jy gemaak het op ons skool reunie, dit was awesome gewees.

Cindy-Lee Vogel.

TESTIMONIAL

Dear Pieter. Thank you for helping McCarthy Nissan Randburg on National Nissan Day for making it a huge success. We sincerely thank you for that. Hope you all the best & we will definitely make use of you again in the future.

Dealership Manager. McCarthy Nissan Randburg – National Nissan Day.

TESTIMONIAL

Graag sal ons Pieter met groot vrymoedigheid aanbeveel om jul verrigtinge te lei en suksesvol en vlot te laat verloop soos dit met ons huweliksbevesting gedoen is. Pieter het ons vroegtydig kom sien, die seremonie en al die ander besonderhede gevra om sy beplanning te doen. Op die dag was dit die opstel van toerusting in die tuin, op die dek tydens verversings asook die hoof verrigtinge by die onthaal. Dit sluit die die opstel en hantering van die mikrofoon vir die MC en die geleentheidsprekers in – geen feedback of onhoorbaare klank nie. Die musiek en al die ekstra versoeke was professioneel hanteer en stiptelik uitgevoer. Pieter het na afloop van die verrigtinge self opgeruim. Ons het die dag en aand op ‘n besonderse wyse gekuier met rustige musiek en gedans op musiek wat almal kon geniet. Pieter het in ons opinie met lof geslaag en word hoogs aanbeveel. My kontak nommer kan gerus gegee word indien daar vrae is.

Jerry en Ine-Marié Ross

MOBILE DJ & ENTERTAINMENT